Difference between revisions of "Joomla brochure/af-ZA"

From Joomla! Documentation

< Joomla brochure
(12 intermediate revisions by the same user not shown)
Line 6: Line 6:
  
 
== Wat is 'n inhouds bestuur stelsel (IBS)? ==
 
== Wat is 'n inhouds bestuur stelsel (IBS)? ==
'n Inhouds bestuur stelsel is sagteware wat elke stukkie inhoud op jou webwerf bestuur en spoor hou, 'n bietjie soos wat 'n publieke biblioteek spoor hou van boeke en hulle ook opbewaar. Inhoud kan enigiets wees, soos eenvoudige teks, foto's, musiie, video, dokumente, of sommer enigiets anders waaraan jy kan dink. 'n Baie belangrike voordeel van 'n Inhouds Bestuur Stelsel is dat dit amper geen tegniese kennis benodig nie. Omdat die Inhouds Bestuur Stelsel jou inhoud bestuur, hoef jy nie.
+
'n Inhouds bestuur stelsel is sagteware wat elke stukkie inhoud op jou webwerf bestuur en spoor hou, 'n bietjie soos wat 'n publieke biblioteek spoor hou van boeke en hulle ook opbewaar. Inhoud kan enigiets wees, soos eenvoudige teks, foto's, musiek, video, dokumente, of sommer enigiets anders waaraan jy kan dink. 'n Baie belangrike voordeel van 'n Inhouds Bestuur Stelsel is dat dit amper geen tegniese kennis benodig nie. Omdat die Inhouds Bestuur Stelsel jou inhoud bestuur, hoef jy nie.
  
 
== Is daar praktiese voorbeelde van wat Joomla kan doen? ==
 
== Is daar praktiese voorbeelde van wat Joomla kan doen? ==
Line 13: Line 13:
 
*Sakelike webwerwe en portale
 
*Sakelike webwerwe en portale
 
*Sakelike intranette en ekstranette
 
*Sakelike intranette en ekstranette
*Aanlyn tydskrifte, koerante, en joernale
+
*Aanlyn tydskrifte, koerante en joernale
 
*E-winkels en aanlyn reserverings-stelsels  
 
*E-winkels en aanlyn reserverings-stelsels  
 
*Regerings-georienteerde aanwendings
 
*Regerings-georienteerde aanwendings
 
*Klein besigheid webwerwe  
 
*Klein besigheid webwerwe  
*Sonder-profeit en organisie webwerwe
+
*Sonder-profeit en Organisie webwerwe
 
*Gemeenskaps-baseerde portale
 
*Gemeenskaps-baseerde portale
*Skool en kerk webwerwe  
+
*Skool- en kerk-webwerwe  
 
*Persoonlike of familie tuisblaie
 
*Persoonlike of familie tuisblaie
  
Line 54: Line 54:
  
 
== Hoe kan ek seker wees dat Joomla ook in die toekoms sal bestaan? ==
 
== Hoe kan ek seker wees dat Joomla ook in die toekoms sal bestaan? ==
Joomla is tans die popul&ecirc;rste ope-bron Inhouds Bestuur Stelsel verkrygbaar, soos aan die lewendige en groeiende gemeenskap van vriendelike gebruikers en talentvolle ontwikkellaars gesien kan word. Joomla se wortels gaan al die pad terug na 2000 en met 'n gemeenskap van miljoene gebruikers, lyk die toekoms blink vir die prys-wennende Joomla Projek.
+
Joomla is tans die popul&ecirc;rste ope-bron Inhouds Bestuur Stelsel verkrygbaar, soos getuig kan word aan die lewendige en groeiende gemeenskap van vriendelike gebruikers en talentvolle ontwikkellaars. Joomla se wortels gaan al die pad terug na 2000 en met 'n gemeenskap van miljoene gebruikers, het hierdie prys-wennende Joomla Projek 'n blink toekoms.
  
 
== Ek is 'n ontwikkellaar. Op watter gevorderde wyses kan ek Joomla gebruik? ==
 
== Ek is 'n ontwikkellaar. Op watter gevorderde wyses kan ek Joomla gebruik? ==
Line 60: Line 60:
  
 
== Joomla lyk soos die regte oplossing vir my. Hoe begin ek daarmee? ==
 
== Joomla lyk soos die regte oplossing vir my. Hoe begin ek daarmee? ==
Joomla is gratis, ope-bron en aan enigiemand verkrygbaar kragtens die GPL lisensie. Lees die ”Getting Started with Joomla” om meer uit vind omtrent die basiese beginsels en probeer ons aanlyn demo waar jy vinng sal uitvind hoe eenvoudig Joomla is. As jy gereed is on Joomla te installeer, laai die laatste weergawe af - jy sal spoedig aan die gang wees.
+
Joomla is gratis, ope-bron en aan enigiemand verkrygbaar kragtens die GPL lisensie. Lees die ”Getting Started with Joomla” om meer uit vind omtrent die basiese beginsels en probeer ons aanlyn demo waar jy vinng sal kan uitvind hoe eenvoudig Joomla is. As jy gereed is on Joomla te installeer, laai die laatste weergawe af - jy sal spoedig aan die gang wees.
  
== Joomla Features ==
+
== Joomla Funksies ==
===== Basic Features =====
+
===== Basiese Funksies =====
*Completely database driven site engines
+
*Geheel en al deur 'n databasis aangedryf
*News, products or services sections fully editable and manageable
+
*Nuus-, produk- of dienste-seksies is wysigbaar en bestuurbaar
*Topics sections can be added to by contributing authors
+
*Outeurs kan hul eie onderwerp-seksies skep
*Fully customisable layouts including left, center and right menu boxes
+
*Volledige beheer van uitleg, wat links-, middel- en regs-liggende menu boksies ens. in sluit
*Browser upload of images to your own library for use anywhere in      the site
+
*Oplaai van beelde na jou eie biblioteek vir gebruik op jou webwerf deur jou webblaaier
*Dynamic Poll/Voting booth for on- the-spot results
+
*Dinamiese Meningspeiling/Verkiesing met onmiddelike uitslae
*Fully accessible Web site standard
+
*Voldoen volledig aan 'n toeganklike webwerf standaard
*Runs on Linux, FreeBSD, MacOS X server, Windows, Solaris and AIX  
+
*Loop op Linux, FreeBSD, MacOS X server, Windows, Solaris en AIX
  
===== Extensive Administration: =====
+
===== Administrasie: =====
*Change order of objects including news, FAQs, articles etc.  
+
*Wysig die orde van objekte soos nuus, artikels ens.  
*Random newsflash generator  
+
*Willekeurige nuusflits generator
*Remote author submission module for News, Articles, FAQs and Links
+
*Module vir die instuur en bydrae van Nuus, Artikels en Webskakels
*Object hierarchy—as many sections, departments, divisions and pages as you want
+
*Objek-hierargie wat van so veel seksies en afdelings soos wat jy wil kan bestaan
 
+
*Beeld biblioteek - stoor al jou PNG-, PDF-, DOC-, XLS-, GIF- en JPEG-l&ecirc;&euml;rs vir onmiddelike en maklike gebruik
*Image library—store all your PNGs, PDFs, DOCs, XLSs, GIFs and JPEGs online for easy use
+
*Outomatiese gidspad-vinder. Plaas 'n beeld en laat Joomla die webskakel regmaak
*Automatic path-finder. Place a picture and let Joomla fix the link
+
*Nuusafvoer bestuurder. Kies van nuusafvoere van oor die hele w&ecirc;reld
*News feed manager. Choose from news feeds from around the world
+
*Argief bestuurder. Sit jou ou artikels in koue-stoor, plaas van om hulle summier weg te gooi
*Archive manager. Put your old articles into cold storage rather than throw them out
+
*E-pos-'n-maatjie en druk-formaat instellings vir individuele stories of artikels
*Email-a-friend and Print-format for every story and article
+
*In-lyn Teks redigeerder eenders soos di&eacute; in Word Pad  
*In-line Text editor similar to Word Pad  
+
*Gebruiker-georienteerde kyk-en-voel
*User editable look and feel
+
*Meningspeilings/Verkiesings
*Polls/Surveys
+
*Pasgemaakte Bladsy Modules om jou webwerf op te kikker
*Custom Page Modules. Download custom page modules to spice up your site
+
*Templet Bestuurder. Laai templette af en aktiveer hulle in sekondes
*Template Manager. Download templates and implement them in seconds
+
*Uitleg voorskou. Kyk hoe lyk dit voordat jy dit in jou webwerf aktualiseer
*Layout preview. See how it looks before going live
+
*Bannier bestuurder. Maak geld met jou webwerf!
*Banner manager. Make money off of your site.  
+
*Voorkant koppelvlak is apart van die administrateur koppelvlak
 
+
*Regs-na-Linkse skrif ondersteuning
*Front-end is separated from admin
 
*Right-to-left support •
 
  
 
=====Stelsel-Vereisdes:=====  
 
=====Stelsel-Vereisdes:=====  
 
Hierdie is die minimum vereisdes vir 'n suksesvolle Joomla 1.5.x installasie:
 
Hierdie is die minimum vereisdes vir 'n suksesvolle Joomla 1.5.x installasie:
 +
 
*PHP 4.3 of ho&euml;r  
 
*PHP 4.3 of ho&euml;r  
 
*MySQL 3.23 of ho&euml;r  
 
*MySQL 3.23 of ho&euml;r  
 
*Apache 1.3 of ho&euml;r
 
*Apache 1.3 of ho&euml;r
  
Jy moet seker maak dat jy MySQL, XML, en Zlib funksies in jou PHP installasie ontsper het.
+
Maak seker dat jy MySQL, XML, en Zlib funksies in jou PHP installasie ontsper het.
  
 
Hierdie is die minimum vereisdes vir 'n suksesvolle Joomla 1.6.x installasie:
 
Hierdie is die minimum vereisdes vir 'n suksesvolle Joomla 1.6.x installasie:
  
 +
Vir Linux:
 
* Apache: v2.x aanbeveel + http://www.apache.org
 
* Apache: v2.x aanbeveel + http://www.apache.org
* PHP: v5.2.4 + http://www.php.net
+
* PHP: v5.2.4 + http://www.php.net
* MySQL: v5.0.4+ http://www.mysql.com
+
* MySQL: v5.0.4 + http://www.mysql.com
  
Microsoft IIS: v7 http://www.iis.net
+
Vir Windows:
* PHP v5.2.4 +
+
* Microsoft IIS: v7 + http://www.iis.net
* MySQL v5.1
+
* PHP v5.2.4 + http://www.php.net
 +
* MySQL v5.1 + http://www.mysql.com
  
  
Line 120: Line 121:
 
Joomla! http://www.joomla.org/  
 
Joomla! http://www.joomla.org/  
 
Gemeenskap http://community.joomla.org/  
 
Gemeenskap http://community.joomla.org/  
Hulp http://docs.joomla.org/Forum http://forum.joomla.org/  
+
Hulp http://docs.joomla.org/
 +
Forum http://forum.joomla.org/  
 
Ekstensies http://extensions.joomla.org/  
 
Ekstensies http://extensions.joomla.org/  
JoomlaCode http://www.joomlacode.org Developers http://developer.joomla.org/
+
JoomlaCode http://www.joomlacode.org  
 +
Ontwikkellaars http://developer.joomla.org/

Revision as of 06:10, 22 June 2011

Afrikaans[edit]

Wat is Joomla?[edit]

Joomla is 'n prys-wennende Inhouds Bestuur Stelsel (IBS), waarmee jy webwerwe en aanlyn aanwendings mee kan skep. Baie aspekte, wat die gemaklike gebruik en uitbreidings-vermoë insluit, maak Joomla die wêreld se populêrste webwerf sagteware. Die beste van alles is dat Joomla ope-bron sagteware is en gratis vir almal se gebruik is.

Wat is 'n inhouds bestuur stelsel (IBS)?[edit]

'n Inhouds bestuur stelsel is sagteware wat elke stukkie inhoud op jou webwerf bestuur en spoor hou, 'n bietjie soos wat 'n publieke biblioteek spoor hou van boeke en hulle ook opbewaar. Inhoud kan enigiets wees, soos eenvoudige teks, foto's, musiek, video, dokumente, of sommer enigiets anders waaraan jy kan dink. 'n Baie belangrike voordeel van 'n Inhouds Bestuur Stelsel is dat dit amper geen tegniese kennis benodig nie. Omdat die Inhouds Bestuur Stelsel jou inhoud bestuur, hoef jy nie.

Is daar praktiese voorbeelde van wat Joomla kan doen?[edit]

Joomla word oor die hele wêreld gebruik om webwerwe mee van alle soortes en groottes aan te dryf. By voorbeeld:

  • Sakelike webwerwe en portale
  • Sakelike intranette en ekstranette
  • Aanlyn tydskrifte, koerante en joernale
  • E-winkels en aanlyn reserverings-stelsels
  • Regerings-georienteerde aanwendings
  • Klein besigheid webwerwe
  • Sonder-profeit en Organisie webwerwe
  • Gemeenskaps-baseerde portale
  • Skool- en kerk-webwerwe
  • Persoonlike of familie tuisblaie

Ek wil vir 'n kliënt 'n webwerf bou. Hoe kan Joomla help?[edit]

Joomla is ontwerp om maklik te kan installeer wen te konfigureer te word, al is jy nie 'n gevorderde gebruiker nie. Baie web-verskaffings dienste bied 'n enkel-kliek installeering aan, wat beteken dat jy jou webwerf in 'n paar minute aan die gang kan kry. Omdat Joomla so maklik is om te gebruik, kan jy, as 'n webwerf ontwikkelaar, baie vinnig webwerwe vir jou kliënte bou. Daarna, met 'n minimum stel van instruksies, kan jy jou kliënt bemagtig om self hul eie webwerf te bestuur. Indien jou kliënte gespesialiseerde funksies benodig, is daar duisende Joomla ekstensies en inprop-programme (meeste van hulle is gratis en word kragtens die GPL lisensie uitgegee) verkrygbaar in die Joomla Ekstensie Gids. Hier is 'n paar voorbeelde:

  • Dinamiese vorm bouers
  • Veel-talige inhoud
  • Besigheids- en organisasie gidse
  • Dokument bestuur
  • Inhoud en multimedia gallerye
  • E-Winkels en inkoop-waentjie engins
  • Forums en klets sagteware
  • Kalenders
  • Blog sagteware
  • Gids dienste
  • E-pos nuusbriewe
  • Data versameling en raporteer dienste
  • Banneer advertensie stelsels
  • Subskripsie dienste

Wie gebruik Joomla?[edit]

Hier is 'n paar voorbeelde van webwerwe wat Joomla gebruik:

  • Verenigde Volke (VV)
  • MTV Networks Quizilla
  • L.A. Weekly
  • IHOP
  • Harvard Universiteit
  • Citibank
  • Outdoor Photographer

Meer voorbeelde van maatskapye wat Joomla gebruik kan in die aanlyn Joomla Gemeenskaps-Skouvenster gesien word.

Hoe kan ek seker wees dat Joomla ook in die toekoms sal bestaan?[edit]

Joomla is tans die populêrste ope-bron Inhouds Bestuur Stelsel verkrygbaar, soos getuig kan word aan die lewendige en groeiende gemeenskap van vriendelike gebruikers en talentvolle ontwikkellaars. Joomla se wortels gaan al die pad terug na 2000 en met 'n gemeenskap van miljoene gebruikers, het hierdie prys-wennende Joomla Projek 'n blink toekoms.

Ek is 'n ontwikkellaar. Op watter gevorderde wyses kan ek Joomla gebruik?[edit]

Baie maatskappye en organisasies het behoefdes wat nie deur die standaard Joomla pakket voldoen kan word nie. In sulke gevalle maak Joomla se aanwendings-raamwerk dit maklik vir ontwikkellaars om gesofistikeerde uitbreidings te bou wat Joomla se bereik in alle moontlike rigtings in stuur.

Joomla lyk soos die regte oplossing vir my. Hoe begin ek daarmee?[edit]

Joomla is gratis, ope-bron en aan enigiemand verkrygbaar kragtens die GPL lisensie. Lees die ”Getting Started with Joomla” om meer uit vind omtrent die basiese beginsels en probeer ons aanlyn demo waar jy vinng sal kan uitvind hoe eenvoudig Joomla is. As jy gereed is on Joomla te installeer, laai die laatste weergawe af - jy sal spoedig aan die gang wees.

Joomla Funksies[edit]

Basiese Funksies[edit]
  • Geheel en al deur 'n databasis aangedryf
  • Nuus-, produk- of dienste-seksies is wysigbaar en bestuurbaar
  • Outeurs kan hul eie onderwerp-seksies skep
  • Volledige beheer van uitleg, wat links-, middel- en regs-liggende menu boksies ens. in sluit
  • Oplaai van beelde na jou eie biblioteek vir gebruik op jou webwerf deur jou webblaaier
  • Dinamiese Meningspeiling/Verkiesing met onmiddelike uitslae
  • Voldoen volledig aan 'n toeganklike webwerf standaard
  • Loop op Linux, FreeBSD, MacOS X server, Windows, Solaris en AIX
Administrasie:[edit]
  • Wysig die orde van objekte soos nuus, artikels ens.
  • Willekeurige nuusflits generator
  • Module vir die instuur en bydrae van Nuus, Artikels en Webskakels
  • Objek-hierargie wat van so veel seksies en afdelings soos wat jy wil kan bestaan
  • Beeld biblioteek - stoor al jou PNG-, PDF-, DOC-, XLS-, GIF- en JPEG-lêërs vir onmiddelike en maklike gebruik
  • Outomatiese gidspad-vinder. Plaas 'n beeld en laat Joomla die webskakel regmaak
  • Nuusafvoer bestuurder. Kies van nuusafvoere van oor die hele wêreld
  • Argief bestuurder. Sit jou ou artikels in koue-stoor, plaas van om hulle summier weg te gooi
  • E-pos-'n-maatjie en druk-formaat instellings vir individuele stories of artikels
  • In-lyn Teks redigeerder eenders soos dié in Word Pad
  • Gebruiker-georienteerde kyk-en-voel
  • Meningspeilings/Verkiesings
  • Pasgemaakte Bladsy Modules om jou webwerf op te kikker
  • Templet Bestuurder. Laai templette af en aktiveer hulle in sekondes
  • Uitleg voorskou. Kyk hoe lyk dit voordat jy dit in jou webwerf aktualiseer
  • Bannier bestuurder. Maak geld met jou webwerf!
  • Voorkant koppelvlak is apart van die administrateur koppelvlak
  • Regs-na-Linkse skrif ondersteuning
Stelsel-Vereisdes:[edit]

Hierdie is die minimum vereisdes vir 'n suksesvolle Joomla 1.5.x installasie:

  • PHP 4.3 of hoër
  • MySQL 3.23 of hoër
  • Apache 1.3 of hoër

Maak seker dat jy MySQL, XML, en Zlib funksies in jou PHP installasie ontsper het.

Hierdie is die minimum vereisdes vir 'n suksesvolle Joomla 1.6.x installasie:

Vir Linux:

Vir Windows:


Op-datum inligting kan hier gevind word: http://www.joomla.org/about-joomla/technical-requirements.html

Vir verdere inligting, gaan na:[edit]

Joomla! http://www.joomla.org/ Gemeenskap http://community.joomla.org/ Hulp http://docs.joomla.org/ Forum http://forum.joomla.org/ Ekstensies http://extensions.joomla.org/ JoomlaCode http://www.joomlacode.org Ontwikkellaars http://developer.joomla.org/