Actions

Difference between revisions of "Joomla brochure/af-ZA"

From Joomla! Documentation

< Joomla brochureRedirect page
(Wat is 'n inhouds bestuur stelsel (IBS)?)
m (redirecting, use translate extension to track language sync)
 
Line 1: Line 1:
{{RightTOC}}
+
#REDIRECT [[S:MyLanguage/Portal:Learn More]]
= Afrikaans =
+
 
+
== Wat is Joomla? ==
+
Joomla is 'n prys-wennende Inhouds Bestuur Stelsel (IBS), waarmee jy webwerwe en aanlyn aanwendings mee kan skep. Baie aspekte, wat die gemaklike gebruik en uitbreidings-vermo&euml; insluit, maak Joomla die w&ecirc;reld se popul&ecirc;rste webwerf sagteware. Die beste van alles is dat Joomla ope-bron sagteware is en gratis vir almal se gebruik is.
+
 
+
== Wat is 'n inhouds bestuur stelsel (IBS)? ==
+
'n Inhouds bestuur stelsel is sagteware wat elke stukkie inhoud op jou webwerf bestuur en spoor hou, 'n bietjie soos wat 'n publieke biblioteek spoor hou van boeke en hulle ook opbewaar. Inhoud kan enigiets wees, soos eenvoudige teks, foto's, musiek, video, dokumente, of sommer enigiets anders waaraan jy kan dink. 'n Baie belangrike voordeel van 'n Inhouds Bestuur Stelsel is dat dit amper geen tegniese kennis benodig nie. Omdat die Inhouds Bestuur Stelsel jou inhoud bestuur, hoef jy nie.
+
 
+
== Is daar praktiese voorbeelde van wat Joomla kan doen? ==
+
Joomla word oor die hele w&ecirc;reld gebruik om webwerwe mee van alle soortes en groottes aan te dryf. By voorbeeld:
+
+
*Sakelike webwerwe en portale
+
*Sakelike intranette en ekstranette
+
*Aanlyn tydskrifte, koerante en joernale
+
*E-winkels en aanlyn reserverings-stelsels
+
*Regerings-georienteerde aanwendings
+
*Klein besigheid webwerwe
+
*Sonder-profeit en Organisie webwerwe
+
*Gemeenskaps-baseerde portale
+
*Skool- en kerk-webwerwe
+
*Persoonlike of familie tuisblaie
+
 
+
== Ek wil vir 'n kli&euml;nt 'n webwerf bou. Hoe kan Joomla help? ==
+
Joomla is ontwerp om maklik te kan installeer wen te konfigureer te word, al is jy nie 'n gevorderde gebruiker nie. Baie web-verskaffings dienste bied 'n enkel-kliek installeering aan, wat beteken dat jy jou webwerf in 'n paar minute aan die gang kan kry. Omdat Joomla so maklik is om te gebruik, kan jy, as 'n webwerf ontwikkelaar, baie vinnig webwerwe vir jou kli&euml;nte bou. Daarna, met 'n minimum stel van instruksies, kan jy jou kli&euml;nt bemagtig om self hul eie webwerf te bestuur. Indien jou kli&euml;nte gespesialiseerde funksies benodig, is daar duisende Joomla ekstensies en inprop-programme (meeste van hulle is gratis en word kragtens die GPL lisensie uitgegee) verkrygbaar in die Joomla Ekstensie Gids. Hier is 'n paar voorbeelde:
+
 
+
*Dinamiese vorm bouers
+
*Veel-talige inhoud
+
*Besigheids- en organisasie gidse
+
*Dokument bestuur
+
*Inhoud en multimedia gallerye
+
*E-Winkels en inkoop-waentjie engins
+
*Forums en klets sagteware
+
*Kalenders
+
*Blog sagteware
+
*Gids dienste
+
*E-pos nuusbriewe
+
*Data versameling en raporteer dienste
+
*Banneer advertensie stelsels
+
*Subskripsie dienste
+
 
+
== Wie gebruik Joomla? ==
+
Hier is 'n paar voorbeelde van webwerwe wat Joomla gebruik:
+
 
+
*Verenigde Volke (VV)
+
*MTV Networks Quizilla
+
*L.A. Weekly
+
*IHOP
+
*Harvard Universiteit
+
*Citibank
+
*Outdoor Photographer
+
 
+
Meer voorbeelde van maatskapye wat Joomla gebruik kan in die aanlyn Joomla Gemeenskaps-Skouvenster gesien word.
+
 
+
== Hoe kan ek seker wees dat Joomla ook in die toekoms sal bestaan? ==
+
Joomla is tans die popul&ecirc;rste ope-bron Inhouds Bestuur Stelsel verkrygbaar, soos getuig kan word aan die lewendige en groeiende gemeenskap van vriendelike gebruikers en talentvolle ontwikkellaars. Joomla se wortels gaan al die pad terug na 2000 en met 'n gemeenskap van miljoene gebruikers, het hierdie prys-wennende Joomla Projek 'n blink toekoms.
+
 
+
== Ek is 'n ontwikkellaar. Op watter gevorderde wyses kan ek Joomla gebruik? ==
+
Baie maatskappye en organisasies het behoefdes wat nie deur die standaard Joomla pakket voldoen kan word nie. In sulke gevalle maak Joomla se aanwendings-raamwerk dit maklik vir ontwikkellaars om gesofistikeerde uitbreidings te bou wat Joomla se bereik in alle moontlike rigtings in stuur.
+
 
+
== Joomla lyk soos die regte oplossing vir my. Hoe begin ek daarmee? ==
+
Joomla is gratis, ope-bron en aan enigiemand verkrygbaar kragtens die GPL lisensie. Lees die ”Getting Started with Joomla” om meer uit vind omtrent die basiese beginsels en probeer ons aanlyn demo waar jy vinng sal kan uitvind hoe eenvoudig Joomla is. As jy gereed is on Joomla te installeer, laai die laatste weergawe af - jy sal spoedig aan die gang wees.
+
 
+
== Joomla Funksies ==
+
===== Basiese Funksies =====
+
*Geheel en al deur 'n databasis aangedryf
+
*Nuus-, produk- of dienste-seksies is wysigbaar en bestuurbaar
+
*Outeurs kan hul eie onderwerp-seksies skep
+
*Volledige beheer van uitleg, wat links-, middel- en regs-liggende menu boksies ens. in sluit
+
*Oplaai van beelde na jou eie biblioteek vir gebruik op jou webwerf deur jou webblaaier
+
*Dinamiese Meningspeiling/Verkiesing met onmiddelike uitslae
+
*Voldoen volledig aan 'n toeganklike webwerf standaard
+
*Loop op Linux, FreeBSD, MacOS X server, Windows, Solaris en AIX
+
 
+
===== Administrasie: =====
+
*Wysig die orde van objekte soos nuus, artikels ens.
+
*Willekeurige nuusflits generator
+
*Module vir die instuur en bydrae van Nuus, Artikels en Webskakels
+
*Objek-hierargie wat van so veel seksies en afdelings soos wat jy wil kan bestaan
+
*Beeld biblioteek - stoor al jou PNG-, PDF-, DOC-, XLS-, GIF- en JPEG-l&ecirc;&euml;rs vir onmiddelike en maklike gebruik
+
*Outomatiese gidspad-vinder. Plaas 'n beeld en laat Joomla die webskakel regmaak
+
*Nuusafvoer bestuurder. Kies van nuusafvoere van oor die hele w&ecirc;reld
+
*Argief bestuurder. Sit jou ou artikels in koue-stoor, plaas van om hulle summier weg te gooi
+
*E-pos-'n-maatjie en druk-formaat instellings vir individuele stories of artikels
+
*In-lyn Teks redigeerder eenders soos di&eacute; in Word Pad
+
*Gebruiker-georienteerde kyk-en-voel
+
*Meningspeilings/Verkiesings
+
*Pasgemaakte Bladsy Modules om jou webwerf op te kikker
+
*Templet Bestuurder. Laai templette af en aktiveer hulle in sekondes
+
*Uitleg voorskou. Kyk hoe lyk dit voordat jy dit in jou webwerf aktualiseer
+
*Bannier bestuurder. Maak geld met jou webwerf!
+
*Voorkant koppelvlak is apart van die administrateur koppelvlak
+
*Regs-na-Linkse skrif ondersteuning
+
 
+
=====Stelsel-Vereisdes:=====
+
Hierdie is die minimum vereisdes vir 'n suksesvolle Joomla 1.5.x installasie:
+
 
+
*PHP 4.3 of ho&euml;r
+
*MySQL 3.23 of ho&euml;r
+
*Apache 1.3 of ho&euml;r
+
 
+
Maak seker dat jy MySQL, XML, en Zlib funksies in jou PHP installasie ontsper het.
+
 
+
Hierdie is die minimum vereisdes vir 'n suksesvolle Joomla 1.6.x installasie:
+
 
+
Vir Linux:
+
* Apache: v2.x aanbeveel + http://www.apache.org
+
* PHP: v5.2.4 + http://www.php.net
+
* MySQL: v5.0.4 + http://www.mysql.com
+
 
+
Vir Windows:
+
* Microsoft IIS: v7 + http://www.iis.net
+
* PHP v5.2.4 + http://www.php.net
+
* MySQL v5.1 + http://www.mysql.com
+
 
+
 
+
'''Op-datum inligting kan hier gevind word:'''
+
http://www.joomla.org/about-joomla/technical-requirements.html
+
 
+
===== Vir verdere inligting, gaan na: =====
+
Joomla! http://www.joomla.org/
+
Gemeenskap http://community.joomla.org/
+
Hulp http://docs.joomla.org/
+
Forum http://forum.joomla.org/
+
Ekstensies http://extensions.joomla.org/
+
JoomlaCode http://www.joomlacode.org
+
Ontwikkellaars http://developer.joomla.org/
+

Latest revision as of 20:58, 28 July 2014