Joomla brochure/af-ZA

From Joomla! Documentation

< Joomla brochure

Afrikaans[edit]

Wat is Joomla?[edit]

Joomla is 'n prys-wennende Inhouds Bestuur Stelsel (IBS), waarmee jy webwerwe en aanlyn aanwendings mee kan skep. Baie aspekte, wat die gemaklike gebruik en uitbreidings-vermoë insluit, maak Joomla die wêreld se populêrste webwerf sagteware. Die beste van alles is dat Joomla ope-bron sagteware is en gratis vir almal se gebruik is.

Wat is 'n inhouds bestuur stelsel (IBS)?[edit]

'n Inhouds bestuur stelsel is sagteware wat elke stukkie inhoud op jou webwerf bestuur en spoor hou, 'n bietjie soos wat 'n publieke biblioteek spoor hou van boeke en hulle ook opbewaar. Inhoud kan enigiets wees, soos eenvoudige teks, foto's, musiie, video, dokumente, of sommer enigiets anders waaraan jy kan dink. 'n Baie belangrike voordeel van 'n Inhouds Bestuur Stelsel is dat dit amper geen tegniese kennis benodig nie. Omdat die Inhouds Bestuur Stelsel jou inhoud bestuur, hoef jy nie.

Is daar praktiese voorbeelde van wat Joomla kan doen?[edit]

Joomla word oor die hele wêreld gebruik om webwerwe mee van alle soortes en groottes aan te dryf. By voorbeeld:

  • Sakelike webwerwe en portale
  • Sakelike intranette en ekstranette
  • Aanlyn tydskrifte, koerante, en joernale
  • E-winkels en aanlyn reserverings-stelsels
  • Regerings-georienteerde aanwendings
  • Klein besigheid webwerwe
  • Sonder-profeit en organisie webwerwe
  • Gemeenskaps-baseerde portale
  • Skool en kerk webwerwe
  • Persoonlike of familie tuisblaie

Ek wil vir 'n kliënt 'n webwerf bou. Hoe kan Joomla help?[edit]

Joomla is ontwerp om maklik te kan installeer wen te konfigureer te word, al is jy nie 'n gevorderde gebruiker nie. Baie web-verskaffings dienste bied 'n enkel-kliek installeering aan, wat beteken dat jy jou webwerf in 'n paar minute aan die gang kan kry. Omdat Joomla so maklik is om te gebruik, kan jy, as 'n webwerf ontwikkelaar, baie vinnig webwerwe vir jou kliënte bou. Daarna, met 'n minimum stel van instruksies, kan jy jou kliënt bemagtig om self hul eie webwerf te bestuur. Indien jou kliënte gespesialiseerde funksies benodig, is daar duisende Joomla ekstensies en inprop-programme (meeste van hulle is gratis en word kragtens die GPL lisensie uitgegee) verkrygbaar in die Joomla Ekstensie Gids. Hier is 'n paar voorbeelde:

  • Dinamiese vorm bouers
  • Veel-talige inhoud
  • Besigheids- en organisasie gidse
  • Dokument bestuur
  • Inhoud en multimedia gallerye
  • E-Winkels en inkoop-waentjie engins
  • Forums en klets sagteware
  • Kalenders
  • Blog sagteware
  • Gids dienste
  • E-pos nuusbriewe
  • Data versameling en raporteer dienste
  • Banneer advertensie stelsels
  • Subskripsie dienste

Wie gebruik Joomla?[edit]

Hier is 'n paar voorbeelde van webwerwe wat Joomla gebruik:

  • Verenigde Volke (VV)
  • MTV Networks Quizilla
  • L.A. Weekly
  • IHOP
  • Harvard Universiteit
  • Citibank
  • Outdoor Photographer

Meer voorbeelde van maatskapye wat Joomla gebruik kan in die aanlyn Joomla Gemeenskaps-Skouvenster gesien word.

Hoe kan ek seker wees dat Joomla ook in die toekoms sal bestaan?[edit]

Joomla is tans die populêrste ope-bron Inhouds Bestuur Stelsel verkrygbaar, soos aan die lewendige en groeiende gemeenskap van vriendelike gebruikers en talentvolle ontwikkellaars gesien kan word. Joomla se wortels gaan al die pad terug na 2000 en met 'n gemeenskap van miljoene gebruikers, lyk die toekoms blink vir die prys-wennende Joomla Projek.

Ek is 'n ontwikkellaar. Op watter gevorderde wyses kan ek Joomla gebruik?[edit]

Baie maatskappye en organisasies het behoefdes wat nie deur die standaard Joomla pakket voldoen kan word nie. In sulke gevalle maak Joomla se aanwendings-raamwerk dit maklik vir ontwikkellaars om gesofistikeerde uitbreidings te bou wat Joomla se bereik in alle moontlike rigtings in stuur.

Joomla lyk soos die regte oplossing vir my. Hoe begin ek daarmee?[edit]

Joomla is gratis, ope-bron en aan enigiemand verkrygbaar kragtens die GPL lisensie. Lees die ”Getting Started with Joomla” om meer uit vind omtrent die basiese beginsels en probeer ons aanlyn demo waar jy vinng sal uitvind hoe eenvoudig Joomla is. As jy gereed is on Joomla te installeer, laai die laatste weergawe af - jy sal spoedig aan die gang wees.

Joomla Features[edit]

Basic Features[edit]
  • Completely database driven site engines
  • News, products or services sections fully editable and manageable
  • Topics sections can be added to by contributing authors
  • Fully customisable layouts including left, center and right menu boxes
  • Browser upload of images to your own library for use anywhere in the site
  • Dynamic Poll/Voting booth for on- the-spot results
  • Fully accessible Web site standard
  • Runs on Linux, FreeBSD, MacOS X server, Windows, Solaris and AIX
Extensive Administration:[edit]
  • Change order of objects including news, FAQs, articles etc.
  • Random newsflash generator
  • Remote author submission module for News, Articles, FAQs and Links
  • Object hierarchy—as many sections, departments, divisions and pages as you want
  • Image library—store all your PNGs, PDFs, DOCs, XLSs, GIFs and JPEGs online for easy use
  • Automatic path-finder. Place a picture and let Joomla fix the link
  • News feed manager. Choose from news feeds from around the world
  • Archive manager. Put your old articles into cold storage rather than throw them out
  • Email-a-friend and Print-format for every story and article
  • In-line Text editor similar to Word Pad
  • User editable look and feel
  • Polls/Surveys
  • Custom Page Modules. Download custom page modules to spice up your site
  • Template Manager. Download templates and implement them in seconds
  • Layout preview. See how it looks before going live
  • Banner manager. Make money off of your site.
  • Front-end is separated from admin
  • Right-to-left support •
Stelsel-Vereisdes:[edit]

Hierdie is die minimum vereisdes vir 'n suksesvolle Joomla 1.5.x installasie:

  • PHP 4.3 of hoër
  • MySQL 3.23 of hoër
  • Apache 1.3 of hoër

Jy moet seker maak dat jy MySQL, XML, en Zlib funksies in jou PHP installasie ontsper het.

Hierdie is die minimum vereisdes vir 'n suksesvolle Joomla 1.6.x installasie:

Microsoft IIS: v7 http://www.iis.net

  • PHP v5.2.4 +
  • MySQL v5.1


Op-datum inligting kan hier gevind word: http://www.joomla.org/about-joomla/technical-requirements.html

Vir verdere inligting, gaan na:[edit]

Joomla! http://www.joomla.org/ Gemeenskap http://community.joomla.org/ Hulp http://docs.joomla.org/Forum http://forum.joomla.org/ Ekstensies http://extensions.joomla.org/ JoomlaCode http://www.joomlacode.org Developers http://developer.joomla.org/